Roem (Eboek): Soms Moet Jy Alles Opoffer Om Jou Droom Te Leef Karen Kingsbury

ISBN: 9781306674959

Published: May 9th 2014

ebook


Description

Roem (Eboek): Soms Moet Jy Alles Opoffer Om Jou Droom Te Leef  by  Karen Kingsbury

Roem (Eboek): Soms Moet Jy Alles Opoffer Om Jou Droom Te Leef by Karen Kingsbury
May 9th 2014 | ebook | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, ZIP | | ISBN: 9781306674959 | 8.58 Mb

Dayne Matthews is n hoogs betaalde, gewilde Hollywood-akteur met n blink toekoms. Hy het alles: roem, geld en vriende. Tog smag hy na n vrou en n gesin. Katy Hart gaan heeltemal op in haar beroep as regisseur van n Christelike gemeenskapsteater. SyMoreDayne Matthews is n hoogs betaalde, gewilde Hollywood-akteur met n blink toekoms. Hy het alles: roem, geld en vriende.

Tog smag hy na n vrou en n gesin. Katy Hart gaan heeltemal op in haar beroep as regisseur van n Christelike gemeenskapsteater. Sy voel tuis in Bloomington, Indiana, tussen haar vriende en haar suksesvolle teatergeselskap. Dit verander egter binne n oomblik wanneer sy Dayne Matthews ontmoet en hy vir haar n toekoms belowe wat sy reeds vaarwel toegeroep het. John en Elizabeth Baxter het jare gelede hulle eersgeborene gegee vir aanneming. Gaan die hele familie na Elizabeth se dood herenig word, en wat van die susters en broer wat niks van die kind se bestaan weet nie?

ROEM, die eerste boek in Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks, is n storie van hoop, genesing en God se geestelike leiding, selfs onder die moeilikste omstandighede.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Roem (Eboek): Soms Moet Jy Alles Opoffer Om Jou Droom Te Leef":


b2bspoint.eu

©2009-2015 | DMCA | Contact us